Feed Editor (Unlicensed) 15 May 2008 08:12:00 GMT Heiligdom 'n Blik op die geskiedenis en lewensbeskouing van ons voorouers http://www.heiligdom.com en Nuwe inligting Wannneer 'n mens iemand op straat sou uitvra oor die geskiedenis van ons voorouers, sal die verteller ongeveer 350 jaar Suid-Afrikaanse geskiedenis kan opdiep. Daarna nog ’n bietjie Europese geskiedenis, maar verder terug in die verlede word dan vaag. Van hier spring die verteller in die 'bybelse tyd' en eindig by Adam en Eva. Ons geskiedenis van 1000 tot 2000 jaar gelede is vir baie van ons mense 'n geslote boek. Na die kerstening van Europa was dan ook hard geprobeer deur die Christene om hierdie 'ongewenste', maar werklike verlede van ons voorouers in die vergetelheid te druk. Ons het die 'gewenste' verlede van die Jode aangeneem en dit eie gemaak. 15 May 2008 08:12:00 GMT http://www.heiligdom.com Soekmasjien toegevoeg! Ons het 'n soekmasjien toegevoeg aan die webwerf en nog nuwe inligting. 29 May 2008 08:12:00 GMT http://www.heiligdom.com AD75D7AE-EA2A-4118-B36D-96326AECEFB8 Meer oor die name van God Ons het nuwe inligting bygevoeg by die Heiligdom webwerf. Dit gaan oor die herkoms van die name van God waaruit blyk dat hierdie name in werkelikheid ander gode was! Lees meer en open die webwerf! 22 Jun 2008 08:12:00 GMT http://www.heiligdom.com/gode_van_kanaan.html Die Slang! Die bladsy wat die Slang behandel is aangepas. Interessant is ook dat Moses 'n koperslang gemaak het, wat 'n heilsame uitwerking op sy volk gehad het. 24 Jun 2008 08:12:00 GMT http://www.heiligdom.com/slang.html