Heilige Drie Eenhede

Daar is talle mense wat glo dat die Goddelike Drie-eenheid uniek is aan die Christendom. Die Goddelike Drie-eenheid is egter 'n baie ou konsep wat deur die Christendom oorgeneem is. Die Goddelike Drie-eenheid is in die Joodse kultuur immers 'n vreemde konsep. Nie alleen die Griekse-, Romeinse-, Keltiese- en Germaanse mitologië is deurdrenk met die syfer 3 nie, maar ook ander mitologië soos blyk uit onderstaande tabel.

1

Babilon

Nimrod (vader)

Semiramis (moeder)

Tammuz (kind)

2
Shamash (vader)
Sin (moeder)
Ishtar (kind)
3
Utu (vader)
Nanna (moeder)
Inanna (kind)
4
5
Romeins
6
Romeins

7

Rooms-Katoliek

Heilige Gees(vader)

Maria (moeder)

Jesus (kind)

8

Rooms-Katoliek

God die Vader

God die Heilige Gees

God die seun

9

Persië

Ahura Mazda (vader)

Anahita (moeder)

Mithra (kind)

10

Kabbalah

Wêreldvader

Wêreldmoeder

Kether (kind)

11
Egipte
Osiris (vader)
Isis (moeder)
Horus (kind)
12
Egipte
Sobek (vader)
Hathor (moeder)
Chons (kind)
13
Egipte
Amon-Ra (vader)
Moet (moeder)
Chons (kind)

14

Egipte

God (vader)

Ka-Mutef (moeder)

Farao (kind)

15
Egipte
Chnoem (vader)
Satet (moeder)
Anoekis (kind)
16
17
18

19

Germaans

Wodan/Odin

Thor of Donar

Freya

20

Germaans

Wodan/Odin

Thor of Donar

Tiwas

21

Germaans

Wodan/Odin

Hoenir

Lodur/Loki

22

Germaans

Wodan/Odin

Vile

Ve (Vi)

23

Germaans

Trudgälmer

Örgälmer

Bärgälmer

24
Germaans

25

Germaans

Hlín

Gná

Fulla

26
Grieks
27
Grieks
28
Grieks
29
Grieks
30
Grieks
Zeus (hemel)
Poseidon (see)
Hades (onderwêreld)
31
Grieks
32
33
Kelties
34
Kelties
35
Kanaänities
36
Lets/Litous
Giltiné

37

Hindoeïsme

Brahma

Vishnu

Shiva