rss kanale (hier kan u inteken op ons nuusbrief)

'n Blik op die geskiedenis en lewensbeskouing van ons voorouers

Wanneer 'n mens iemand op straat sou uitvra oor die geskiedenis van ons voorouers, sal die verteller ongeveer 350 jaar Suid-Afrikaanse geskiedenis kan opdiep. Daarna nog ’n bietjie Europese geskiedenis, maar verder terug in die verlede word dan vaag. Van hier spring die verteller in die 'bybelse tyd' en eindig by Adam en Eva. 

Ons geskiedenis van 1000 tot 2000 jaar gelede is vir baie van ons mense 'n geslote boek. Na die kerstening van Europa was dan ook hard geprobeer deur die Christene om hierdie 'ongewenste', maar werklike verlede van ons voorouers in die vergetelheid te druk. Ons het die 'gewenste' verlede van die Jode aangeneem en dit eie gemaak. 

Om die leser meer sig te gee op ons 'bedekte' verlede het ek hier 'n paar bladsye saamgestel. As u feitelike kommentaar het, hoor ek dit graag. As u oor inligting beskik wat kan lei tot die aanvulling van hierdie stof, dan hoor ek dit ook graag. 

Heiligdom is in boekvorm beskikbaar en kan hier afgelaai word!

Ek wens u veel leesplesier.

Petrus van Eeden

pvaneeden1@gmail.com

 

Skryf 'n berig in die gasteboek.

Bekyk alle vorige berigte in die gasteboek.

Oorsig van alle bladsye

webontwerp: Rob Moen - rjcinternet.com