Die name van die weeksdae

Germaans
Afrikaans/Nederlands
Maandag (Maan se dag)
Dinsdag (Ding se dag, Ding = Germaanse God Tiwas/Tīw)
Woensdag (Wodan se dag, Wodan = Germaanse Oppergod)
Donderdag (Donder/Thor se dag = God van die Donder)
Vrydag (Frigga/Freya se dag, Frigga/Freya = Liefdes- of Wellusgodin)
Saterdag (Surt se dag, maar ook moontlik vernoem na die Romeinse God Saturnus). Saturnus is verwant aan Surt. Surt = Germaanse Vuurreus (of Vuurgod).
Sondag (Sól of Sunna se dag, Sól of Sunna = Songodin)

Engels
Monday, Tuesday, Wednesday, Thursday, Friday, Saturday, Sunday.

Oud-Engels
Monandæg Tiwesdæg Wodneesdæg Thresdæg Frigedæg Sæternesdæg Sunnandæg.

Fries
moandei, tiisdei, woansdei, tongersdei, freed, sneon, snein

Duits
Montag (Mond = Maan)
Dienstag (Germaanse God Tiw = Romaanse God Mars)
Mittwoch(1) (was aanvanklik “Wotanstag”, vandag Mitte = middel, Woche = week)
Donnerstag (Donner/Thor = Germaanse God van die donder)
Freitag (Frigga, of Freya, = Liefdesgodin)
Samstag(2) of Sonnabend (Sonne = son, Abend = aand, dus aand voor sondag)
Sonntag (Sonne = son)

Deens/Noors
mandag (mån = Maan)
tirsdag (Germaanse God Tiw)
onsdag (Germaanse God (W)odin)
torsdag (Thor = God of die donder)
fredag (Freya, Liefdesgodin, Wellusgodin)
lørdag (Lor = Germaanse God Loki/Lodur)
søndag (son)

Sweeds
Måndag, tisdag, onsdag, torsdag, lördag, söndag

Romaans - Latyn
Lunae (Maan)
Martis (Mars)
Mercurii (Mercurius)
Jovis (Jupiter)
Veneris (Venus)
Saturni (Saturnis)
Solis/Dominicus(4) (Son/Dag van de Heer)

Ander Romaanse tale - Italiaans
Lunedi Martedi Mercoledi Giovedi Venerdi Sabato(3) Domenica(4)

Frans
Lundi Mardi Mercredi Jeudi Vendredi Samedi(3) Dimanche(4)

Spaans

Lunes Martes Miercoles Jueves Viernes Sabado(3) Domingo(4)

Slawies
Slowaaks
pondelok (po = na, nedela = Sondag)
utorok (beteken tweede)
streda (stred = middel)
štvrtok (štvrtý = vierde)
piatok (piaty = vyfde)
sobota(3) (sabbat)
nedeľa (delat = om te werk, ne = negasie partikel, dus dag om nie te werk nie)

Tjeggies
pondělí, úterí, středa, čtvrtek, pátek, sobota(3), neděle

Serwies

ponedeljak, utorak, sreda, četvrtak, petak, subota(3), nedelja

Ander interessante name/uitsprake:

Skots
Sunday ["sVndI] ~ ["sIndI] ~ Sawbath ["sQ:b@T] Monanday ["mVn@ndI] Tysday ["tae:zdI] Wadensday ["wa(d)nzde] Fuirsday ["fø:rzdI] ~ ["fe:rzdI] Friday ["fr@idI] ~ ["frEd@] ~ ["frEdI] Seturday ["set@rdI]

Casual Australian English:
Sunday ["sandi]
Monday ["mandi]
Tuesday ["tju:zdi] ~ ["tSu:zdi]
Wednesday ["wenzdi]
Thursday ["T3`zdi]
Friday ["frQIdi]
Saturday ["sEtdi]

Tok Pisin | Sranan | Negerhollands
Sande | sonde | sonnedeh
Mande | munde | fossi deh worko
Tunde | tudewroko* | tu deh worko
Trinde | tridewroko* | drideh worko
Fonde | fodewroko* | fo deh worko
Fraide | freida | feifi deh worko
Sarere | satra | siksi deh worko 

* wroko = work/werk

Daar was na die kerstening van Europa baie pogings om van die Heidense name van ons weeksdae te verander na Christelike name of nie-Heidense name. Daar was voorstelle om Vrydag te verander na Kruisdag of Kruisigingsdag, Saterdag moes na Sabbat verander en Maandag na Opstandingsdag. Terloops die vertalers van die Germaanstalige bybels gebruik steeds Sabbat in plaas van Saterdag. In onderstaande gevalle (1-3) is wel sukses geboek:

1)     Mittwoch is ingebring op aandrang van die kerk in die plek van Wotanstag.

2)     Samstag is afgelei van Sabbat.

3)     Sabbat word gebruik in die Slawiese- en Romaanse tale vir Saterdag.

4)     (Dag) des Heren. Maar by ‘Heer’ was Songode bedoel. Die aanspreektitel van die Songode onder die Romeine was 'Heer' of ook 'Liewe Heer'.